MetLife-stadion
| MetLife-stadion MetLife Stadium | ||
Buiteaansig van die MetLife-stadion | ||
| Bynaam | The Meadowlands The New Meadowlands | |
|---|---|---|
| Ligging | East Rutherford, New Jersey, Verenigde State | |
| Koördinate | 40°48′48.7″N 74°4′27.7″W / 40.813528°N 74.074361°W | |
| Eienaar | New Jersey Sports and Exposition Authority | |
| Operateur | New Meadowlands Stadium Company, LLC | |
| Kapasiteit | 82 500 80 663 (FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026) | |
| Oppervlak | UBU Speed S5-M (2010–2022) FieldTurf CORE (2023–hede) | |
| Konstruksie | ||
| Eerste sooi gespit | 5 September 2007 | |
| Gebou | 2008–2010 | |
| Geopen | 10 April 2010 | |
| Boukoste | $1,6 miljard ($2,36 miljard in 2025) | |
| Argitek | 360 Architecture EwingCole Rockwell Group Bruce Mau Design, Inc. | |
| Struktuuring. | Thornton Tomasetti | |
| Projekbestuurder | Hammes Company Sports Development | |
| Alg. kontrakteur | Skanska | |
| Hoofkontrakteurs | Structal–Heavy Steel Construction | |
| Huurders | ||
| New York Giants (NFL, 2010–hede) New York Jets (NFL, 2010–hede) New York Guardians (XFL, 2020) | ||
Die MetLife-stadion (Engels: MetLife Stadium) is ’n veeldoelige stadion by die Meadowlands-sportkompleks in East Rutherford, New Jersey, Verenigde State, ongeveer 8 km wes van New York. Dit is in 2010 geopen en het die Giants-stadion vervang, sedertdien dien dit as tuiste van die New York Giants en New York Jets tydens die National Football League (NFL). Op dié stadion is ook die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026-eindstryd tussen Argentinië en Spanje beslis waartydens die Spanjaarde hulle tweede titel ingepalm het. Teen ’n geskatte koste van $1,6 miljard was dit die duurste stadion in dié tyd in die Verenigde State.
Die MetLife-stadion het op 2 Februarie 2014 die Super Bowl XLVIII aangebied, sowel as verskeie wedstryde tydens die FIFA-Klubwêreldbekertoernooi in 2025.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]- Die MetLife-stadion tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026-eindstryd
- Die Spaanse nasionale sokkerspan nadat hulle die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het
Wedstryde
[wysig | wysig bron]CONCACAF Goue Beker 2011
[wysig | wysig bron]| Datum | Tyd (UTC-4) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 18 Junie 2011 | 16:00 (ODT) | 1–1 (2–4 n.S.) | Kwarteindrondte | 78 807 | ||
| 18 Junie 2011 | 20:00 (ODT) | 2–1 | Kwarteindrondte | 78 807 |
CONCACAF Goue Beker 2015
[wysig | wysig bron]| Datum | Tyd (UTC-4) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 19 Julie 2015 | 16:30 (ODT) | 1–1 (5–6 n.S.) | Kwarteindrondte | 74 187 | ||
| 19 Julie 2015 | 19:30 (ODT) | 1–0 (e.t.) | Kwarteindrondte | 74 187 |
Copa América Centenario
[wysig | wysig bron]| Datum | Tyd (UTC-4) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 26 Junie 2016 | 20:00 (ODT) | 0–0 (4–2 n.S.) | Eindstryd | 82 026 |
Copa América 2024
[wysig | wysig bron]| Datum | Tyd (UTC-4) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 25 Junie 2024 | 21:00 (ODT) | 0–1 | Groep A | 81 106 | ||
| 27 Junie 2024 | 21:00 (ODT) | 5–0 | Groep C | 48 033 | ||
| 9 Julie 2024 | 20:00 (ODT) | 2–0 | Halfeindrondte | 80 102 |
FIFA-Klubwêreldbeker 2025
[wysig | wysig bron]| Datum | Tyd (UTC-4) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 15 Junie 2025 | 18:00 (ODT) | 0–0 | Groep A | 46 275 | ||
| 17 Junie 2025 | 12:00 (ODT) | 0–0 | Groep F | 34 736 | ||
| 19 Junie 2025 | 12:00 (ODT) | 2–0 | Groep A | 35 179 | ||
| 21 Junie 2025 | 15:00 (ODT) | 4–2 | Groep F | 29 321 | ||
| 23 Junie 2025 | 21:00 (ODT) | 4–4 | Groep A | 39 893 | ||
| 5 Julie 2025 | 16:00 (ODT) | 3–2 | Kwarteindrondte | 76 611 | ||
| 8 Julie 2025 | 15:00 (ODT) | 0–2 | Halfeindrondte | 70 556 | ||
| 9 Julie 2025 | 15:00 (ODT) | 4–0 | Halfeindrondte | 77 542 | ||
| 13 Julie 2025 | 15:00 (ODT) | 3–0 | Eindstryd | 81 118 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026.
| Datum | Tyd (UTC-4) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 13 Junie 2026 | 18:00 (ODT) | 1–1 | Groep C | 80 663 | ||
| 16 Junie 2026 | 15:00 (ODT) | 3–1 | Groep I | 80 545 | ||
| 22 Junie 2026 | 20:00 (ODT) | 3–2 | Groep I | 80 663 | ||
| 25 Junie 2026 | 16:00 (ODT) | 2–1 | Groep E | 80 663 | ||
| 27 Junie 2026 | 17:00 (ODT) | 0–2 | Groep L | 80 663 | ||
| 30 Junie 2026 | 17:00 (ODT) | 3–0 | 16de eindrondte | 80 663 | ||
| 5 Julie 2026 | 16:00 (ODT) | 1–2 | Agtste eindrondte | 80 663 | ||
| 19 Julie 2026 | 15:00 (ODT) | 1–0 (e.d.) | Eindstryd | 80 663 |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie MetLife-stadion.- (en) Amptelike webwerf