Gaan na inhoud

Krasnodar

Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Krasnodar-krai.
Krasnodar

Краснодар
Stad
Vlag van Krasnodar
Vlag
Wapen van Krasnodar
Wapen
Krasnodar is in Krasnodar-krai
Krasnodar
Krasnodar
Ligging van die stad Krasnodar in Krasnodar-krai
Koördinate: 45°02′N 38°58′O / 45.033°N 38.967°O / 45.033; 38.967
LandVlag van Rusland Rusland
Deelgebied Krasnodar-krai
Stigting1793
Regering
 • TipeStadsdoema
 • HoofWladimir Jewlanof
Oppervlak
 • Totaal339,31 km2 (131,01 vk. myl)
Hoogte
25 m (82 ft)
Bevolking
 • Totaal1 154 885
 • Digtheid3 400/km2 (8 800/vk. myl)
TydsoneUTC+03:00
Webwerfwww.krd.ru

Krasnodar (Russies: Краснода́р) is die grootste stad en hoofstad van Krasnodar-krai in die suidwestelike deel van Rusland en die politieke, kulturele en ekonomiese sentrum van Suid-Rusland. Dit het in 2025 'n bevolking van 1 154 885 gehad.[1] Oppervlak: 339,31 km².[2] Dit lê 40 km oos van Oekraïne en 85 km noord van die Swartsee. Die stad is in 1793[3] gestig as Jekaterinodar en is ná die Oktober-rewolusie hernoem na Krasnodar.[4]

Sport

[wysig | wysig bron]

Vir sportgeïnteresseerdes is Krasnodar hoofsaaklik bekend vir twee sokkerklubs: Koeban Krasnodar, wat in 2018 ontbind is ná bankrotskap, en FK Krasnodar, wat die Russiese Sokkerkampioenskap in 2025 gewen het.

Bekende boorlinge

[wysig | wysig bron]

Susterstede

[wysig | wysig bron]

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Krasnodar City". citypopulation.de (in Engels). Besoek op 25 Desember 2025.
  2. ↑ "История города". krd.ru (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2024. Besoek op 28 Desember 2025.
  3. ↑ Krasnodar in Encyclopædia Britannica
  4. ↑ "Город Краснодар". krasnodar.ru (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2018. Besoek op 28 Desember 2025.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]