Gaan na inhoud

Waterbok (astrologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
癸未

Die Waterbok (癸未, guǐwèi) is die 20ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ; die element Water en Jin) met die agtste Aardtak (未, wèi), gesimboliseer deur die Bok (羊, yáng).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterbokjaar het in 2003 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 11 Februarie 2003 tot 21 Januarie 2004.

Waterbokjare

[wysig | wysig bron]
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
子
Os
丑
Tier
寅
Konyn
卯
Draak
辰
Slang
巳
Perd
午
Bok
未
Aap
申
Haan
酉
Hond
戌
Vark
亥
Jaar
天干
地支
1
甲
子
2
乙
丑
3
丙
寅
4
丁
卯
5
戊
辰
6
己
巳
7
庚
午
8
辛
未
9
壬
申
10
癸
酉
11
甲
戌
12
乙
亥
Jaar
天干
地支
13
丙
子
14
丁
丑
15
戊
寅
16
己
卯
17
庚
辰
18
辛
巳
19
壬
午
20
癸
未
21
甲
申
22
乙
酉
23
丙
戌
24
丁
亥
Jaar
天干
地支
25
戊
子
26
己
丑
27
庚
寅
28
辛
卯
29
壬
辰
30
癸
巳
31
甲
午
32
乙
未
33
丙
申
34
丁
酉
35
戊
戌
36
己
亥
Jaar
天干
地支
37
庚
子
38
辛
丑
39
壬
寅
40
癸
卯
41
甲
辰
42
乙
巳
43
丙
午
44
丁
未
45
戊
申
46
己
酉
47
庚
戌
48
辛
亥
Jaar
天干
地支
49
壬
子
50
癸
丑
51
甲
寅
52
乙
卯
53
丙
辰
54
丁
巳
55
戊
午
56
己
未
57
庚
申
58
辛
酉
59
壬
戌
60
癸
亥

Die volgende jare is Waterbokjare:

Jare van die Waterbok
0123456789
02678 v.C.2618 v.C.2558 v.C.2498 v.C.2438 v.C.2378 v.C.2318 v.C.2258 v.C.2198 v.C.2138 v.C.
102078 v.C.2018 v.C.1958 v.C.1898 v.C.1838 v.C.1778 v.C.1718 v.C.1658 v.C.1598 v.C.1538 v.C.
201478 v.C.1418 v.C.1358 v.C.1298 v.C.1238 v.C.1178 v.C.1118 v.C.1058 v.C.998 v.C.938 v.C.
30878 v.C.818 v.C.758 v.C.698 v.C.638 v.C.578 v.C.518 v.C.458 v.C.398 v.C.338 v.C.
40278 v.C.218 v.C.158 v.C.98 v.C.38 v.C.2383143203263
50323383443503563623683743803863
6092398310431103116312231283134314031463
701523158316431703176318231883194320032063
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 758 v.C.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige teken
← Waterperd (壬午)
Waterbok (癸未) Volgende teken
Houtaap (甲申) →