Tahitiaans
Voorkoms
| Tahitiaans Reo Tahiti | ||
|---|---|---|
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Tahiti (en die res van die Geselskapseilande) | |
| Totale sprekers: | 68 000 (2007)[1] | |
| Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Oseanies Polinesies Oos-Polinesies Tahitiaans | |
| Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | Geen | |
| Gereguleer deur: | Geen | |
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | ty | |
| ISO 639-2: | tah | |
| ISO 639-3: | tah | |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Tahitiaans (Reo Tahiti, deel van Reo Mā'ohi, die tale van Frans-Polinesië)[2] is ’n Polinesiese taal wat hoofsaaklik op die Geselskapseilande in Oos-Polinesië, en meer spesifiek op Tahiti, gepraat word.
Die taal is in die vroeë 19de eeu die eerste keer deur sendelinge van die Londense Sendinggenootskap van die gesproke taal af getranskribeer.
Nota
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tahitian" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2019. Besoek op 4 Augustus 2016.
- ↑ Die naam Reo Mā'ohi kan dui op enige van die sewe inheemse tale van Frans-Polinesië. Reo Tahiti is spesifiek Tahitiaans.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tahitiaans.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia