Gaan na inhoud

Silesies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Silesiaans)
Silesies
ślůnsko
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Pole Pole
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 
Gebied: Silesië
Totale sprekers: 509 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Wes-Slawies
   Lechities
    Silesies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3: szl 
Tale in Oos-Europa, G1 is Silesies

Silesies (Duits: Schlesisch, Silesies: ślůnsko godka, ślůnsko, somtyds ook po naszymu) maak deel uit van die Legitiese groep van die Wes-Slawiese tale, 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie. Dit word meestal deur inwoners in Bo-Silesië in Pole gepraat, maar ook in Tsjeggië en Duitsland. In 2011 het 509 000[1] mense hulleself as moedertaalsprekers verklaar. ISO: szl.

Alfabet

[wysig | wysig bron]

Daar is nie net een enkele Silesiese alfabet nie. Silesiese sprekers is gewoond daaraan om hul taal met Duitse, Tsjeggiese of Poolse karakters te skryf. Die eerste Silesiese alfabet is in 1935 deur Feliks Steuer, 'n Silesiese taalkundige en skrywer, ontwikkel; sedertdien word dit in die Silesiese Wikipedia, boeke en media gebruik.

Aa Bb Cc Ćć Dd Ee Ff Gg Hh Ii Jj Kk Ll Łł Mm Nn Ńń Oo Pp Rr Ss Śś Tt Uu Ůů Ww Yy Zz Źź Żż

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Silesies



Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale
Wes-Slawiese tale:
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies
Oos-Slawiese tale:
Oud-Oos-Slawies (†) | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Belarussies
Suid-Slawiese tale:
Bulgaars | Masedonies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Montenegryns, Serwies)
Kunsmatige tale:
Protoslawies | Kerkslawies (Ou Kerkslawies †) | Interslawies