Gaan na inhoud

Rob Davies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rob Davies
Rob Davies

Minister van Handel en Nywerheid
Ampstermyn
11 Mei 2009-29 Mei 2019
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Mandisa Mpahlwa
Opgevolg deur Ebrahim Patel

Persoonlike besonderhede
Gebore 12 Mei 1948 (1948-05-12) (78 jaar oud)
Politieke party African National Congress

Rob Davies (gebore 12 Mei 1948) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Davies was van 11 Mei 2009 tot 30 Mei 2019 die Minister van Handel en Nywerheid van Suid-Afrika.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • "Rob Davies". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Mandisa Mpahlwa
Minister van Minister van Handel en Nywerheid
2009–2019
Opgevolg deur
Ebrahim Patel